Plesierengel
Paperback afr 2013 9780624064718Samenvatting
Tristan Hansen word die engel van plesier genoem - 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet? Plesierengel is 'n nuwe, aangepaste weergawe van Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar die slag kookwaterwarm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur ...Het jy genoeg moed om dit te lees? Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.
Specificaties
Lezersrecensies
Rubrieken
- advisering
- algemeen management
- coaching en trainen
- communicatie en media
- economie
- financieel management
- inkoop en logistiek
- internet en social media
- it-management / ict
- juridisch
- leiderschap
- marketing
- mens en maatschappij
- non-profit
- ondernemen
- organisatiekunde
- personal finance
- personeelsmanagement
- persoonlijke effectiviteit
- projectmanagement
- psychologie
- reclame en verkoop
- strategisch management
- verandermanagement
- werk en loopbaan
